Dankie, dat u aansoek gedoen het by Hoërskool Ferdinand Postma. 

Neem kennis van u unieke verwysingsnommer wat saam met die inskrywingsvorm gestuur sal word na die eposadres  wat deur u aangedui is op die aansoekvorm vir korrespondensie met ma/pa/voog.

Kontak asseblief die skool binne 2-3 dae na aansoek ingestuur is, indien u nog geen korrespondensie vanaf die skool ontvang het nie.  U sal dan ook die verwysingsnommer moet verskaf (u sal dit ontvang op epos).

(Moet nie net aanneem dat ons die aansoekvorm ontvang het nie. (Verskeie tegnologiese faktore mag dalk ‘n rol speel dat ons dalk nie die aansoek ontvang het nie))

Ferdie Groete