Skip to content
Tuis | Home
@FERDIES
Dokumente | Documents
Gedragskode
Code of Conduct
Akademie | Academics
Finansies | Finances
Personeel | Educators
Skoollied | Anthem
Bestuurspan | Management
Beheerliggaam | Governing Body
VLR | SRC
Kontak Ons | Contact Us
Sport
Kultuur | Culture
SETH
Koshuis | Hostel
Aansoeke | Applications
Facebook-f
Instagram
Youtube
Aansoekvorm
Aansoekvorm 2025
Indien die leerder aansoek doen om in die Afrikaanse klas te wees, moes die leerder AFRIKAANS HUISTAAL die vorige jaar geslaag het.
* Hierdie vorm moet volledig ingevul word.
* Hoërskool Ferdinand Postma is ‘n fokusskool met ‘n uitgebreide SETH-program (Science, Engineering, Technology, Health).
* Hoërskool Ferdinand Postma is ‘n kwintiel 4 skool, wat beteken dat ons 'n
skoolfondsbetalende skool
is.
* DEUR DIE AANSOEKVORM TE VOLTOOI, BETEKEN NIE NOODWENDIG DAT DIE LEERDER TOT DIE SKOOL TOEGELAAT IS NIE.
BESONDERHEDE VAN LEERDER
Graad waarvoor aansoek gedoen word
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Hoogste graad geslaag tot op hede
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Van
Voorletters
Noemnaam
Volle Name
Geboortedatum (JJJJMMDD)
Geslag
Manlik
Vroulik
E-posadres van leerder
Kerkverband
Etniese Groep
Afrikaan / Swart
Indiër
Kleurling
Wit / Blank
Ander
ID / Paspoortnommer
Huistelefoonnommer
Selfoonnommer vir noodgevalle
Selfoonnommer van leerder
Selfoonnommer van Ma
Selfoonnommer van Pa
Geboorteland
Suid-Afrika
Ander (spesifiseer)
Spesifiseer ander
Huidige Provinsie
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Noord-Kaap
Wes-Kaap
Straatadres & nr (woonadres)
Buurt / Uitbreiding
Dorp / Stad
Poskode
Huistaal
Voorkeurtaal van onderrig
Afrikaans
English
Is die leerder al skuldig bevind aan enige dissiplinêre oortredings by sy/haar vorige skool?
(Required)
Ja
Nee
Metode van vervoer na die skool
Publieke vervoer
Privaat vervoer
Fiets
Loop
KORRESPONDENSIE BESONDERHEDE (OUER/VOOG)
Naam en Van
Selfoonnommer
E-posadres vir korrespondensie
AKADEMIESE BESONDERHEDE (LEERDER)
Na gelang van mees onlangse rapportpunt:
Vorige graad geslaag
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Huidige graad
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Wiskundepunt
Huistaalpunt
Natuurwetenskappepunt
BUITEMUURSE AKTIWITEITE EN PRESTASIES (SPORT, KULTUUR, LEIERSKAP, AKADEMIE):
Aktiwiteit se naam, Posisie, Span, Hoogste prestasie behaal, Akademiese prestasies
KOSHUIS (Wil u aansoek doen vir koshuisverblyf?)
Volle Jaar se verblyf
Ja
Nee
BESONDERHEDE VAN VORIGE SKOOL
Naam van vorige skool
Adres van vorige skool
Poskode
Provinsie
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Noord-Kaap
Wes-Kaap
Land
Suid-Afrika
Ander (spesifiseer)
Spesifiseer ander
MEDIESE INLIGTING VAN LEERDER
Naam van mediese fonds
Mediesefondsnommer
Naam van hooflid
Naam van huisdokter
Adres van huisdokter
Telefoonnommer van huisdokter
Mediese toestand (indien van toepassing)
Gesondheidsprobleme wat spesifieke aandag benodig?
Is u geregistreer vir Maatskaplike toelaag?
Ja
Nee
Ontvang u 'n Maatskaplike toelaag?:
Ja
Nee
GESIN
Aantal ander kinders in hierdie skool
0
1
2
3
4
5
Posisie in gesin (bv. eerste)
Oudste
Middelste
Jongste
Leerder woon by
Beide ouers
Pa
Ma
Ander
Indien ander - spesifiseer
Verskaf volledige name van broers / susters wat tans in Ferdinand Postma ingeskryf is:
Naam en Van (kind 1)
Graad (kind 1)
8
9
10
11
12
Naam en Van (kind 2)
Graad (kind 2)
8
9
10
11
12
Naam en Van (kind 3)
Graad (kind 3)
8
9
10
11
12
NAASBESTAANDE SE INLIGTING
Naam en van
Kontaknommer
Alternatiewe Kontaknommer
Verwantskap
Ouma / Oupa
Oom / Tannie
Voog
Familielid
Ander
Spesifiseer ander
E-posadres
BIOLOGIESE OUER / WETTIGE VOOG: PA
Voorletters en van
Volle name
ID / Paspoortnommer
Werkgewer
Beroep
E-posadres
Selfoonnommer
Huistaal
Woonadres
BIOLOGIESE OUER / WETTIGE VOOG: MA
Voorletters en van
Geboortename
ID / Paspoortnommer
Werkgewer
Beroep
E-posadres
Selfoonnommer
Huistaal
Woonadres
FINANSIES EN SKOOLFONDS (Gebruik 2024 as 'n riglyn)
Dui die betaalkeuse aan indien jou kind aanvaar word:
Volledige vereffening van skoolgeld voor 15 Februarie – korting geld soos goedgekeur op begrotingsvergadering.
Vier gelyke kwartaallikse paaiemente.
Tien gelyke maandelikse paaiemente vanaf Januarie tot Oktober.
Dui die betaalmetode aan indien jou kind aanvaar word:
Elektroniese oorbetalings (ETF)
Aftrek-/debietorder – korting geld soos goedgekeur op begrotingsvergadering. Gebruik slegs die offisiële vorms wat by die finansieskantoor beskikbaar is.
PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN SKOOLFONDS:
Pa
Ma
Ander
Spesifiseer ander
PERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETAAL VAN SKOOLFONDS:
Titel
Voorletters
Van
Volle name
ID / Paspoortnommer
Beroep
Werkgewer
E-posadres
Selfoonnommer
Telefoonnommer werk
Telefoonnommer huis
Woonadres
Werksadres
ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG EN LEERDERS – VERPLIGTEND
Ons verklaar dat
(Required)
ons die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is.
Ons verklaar dat
(Required)
ons vertroud is met die skoolreëls en dat ek/ons as ouer(s), voog(de) my/ons kind(ers) sal aanspoor om dit te gehoorsaam.
Ons verklaar dat
(Required)
ons bewus is daarvan dat dissiplinêre stappe geneem sal word deur die tugkomitees, skoolhoof en beheerliggaam indien die reëls verontagsaam word.
Ons verklaar dat
(Required)
indien ons nie die skoolfonds, soos ooreengekom, betaal nie, Hoërskool Ferdinand Postma geregtig daarop sal wees om regstappe te neem en ons vir alle koste, regskoste en rente in verband met die invordering van die agterstallige en uitstaande gelde verantwoordelik gehou sal word.
Ons verklaar dat
(Required)
ons verstaan dat beide biologiese ouers in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die skoolfooie is. Beide biologiese ouers is daarvoor aanspreeklik om die skoolfooie te betaal, ongeag enige egskeidings- of onderhoudsooreenkoms.
Ons verklaar dat
(Required)
die skool gevolglik by magte sal wees om skuldinvorderaars opdrag te gee om voort te gaan met die invordering van uitstaande gelde. Beide ouers sal aanspreeklik wees vir die betaling van alle koste wat aangegaan word.
BESKERMING VAN PERSOONLIKE INFORMASIE WET (POPI)
Ons gee toestemming
(Required)
dat die skool die persoonlike inligting van ouers/voogde en leerder mag insamel, stoor en opdateer.
Ons gee toestemming
(Required)
dat die skool die nodige persoonlike inligting slegs vir ‘n wettige doel aan ‘n gemagtigde verteenwoordiger van die skool kan verskaf.
Ons gee toestemming
(Required)
dat die skool, of die skool se gemagtigde verteenwoordiger, redelike stappe mag neem om te verseker dat ons persoonlike inligting volledig, akkuraat en nie misleidend is nie, en waar nodig, opgedateer mag word.
DIE VOLGENDE INLIGTING MOET DIE AANSOEKVORM VERGESEL
Nuutste rapport
(Required)
Max. file size: 128 MB.
Afskrif van geboortesertifikaat
(Required)
Max. file size: 128 MB.
Een van die ouers se ID's moet saam met die leerder se aansoek opgelaai word.
Afskrif van ID-dokument: Ma
Max. file size: 128 MB.
Afskrif van ID-dokument: Pa
Max. file size: 128 MB.
Afskrif van kliniekkaart
Max. file size: 128 MB.
1 x ID-grootte foto van die leerder
(Required)
Max. file size: 128 MB.
Bewys van adres bv. elektrisiteitrekening
(Required)
Max. file size: 128 MB.